Die Skriflesing vir vanoggend 14 Oktober is Genesis 39 met vers 2a as fokusvers en die tema is soos aangekondig.
Ons sing vanoggend Lied 171:1 en 2; Psalm 81:1, 11 en 12; Psalm 42:1 en 5 en Psalm 25:6 en 7.
Die diens word vanoggend gelei deur teologiese student Juan Mienie.
U kan die erediens volg deur hieronder op die driehoekie of op YouTube te klik