Die Skriflesing vanaand 14 Oktober is Efesiërs 6: 1 tot 9 met vers 1 as fokusvers. Uit die Heidelbergse Kategismus is Sondag 29 ter sprake.
Ons sing vanaand Psalm 95:1, 2 en 3; Psalm 32:1 en 4 en Psalm78:1,2,3 en 4.
Die erediens word vanaand gelei deur dr Juan Mienie, teologiese student.
U is welkom om by ons in te skakel.