Die Skriflesing tydens die erediens op 21 Oktober om 9.00 is die hoogtepunt van die diens en is 2 Petrus 2. Die klem val op vers 9.Voortspruitende uit hierdie leesgedeelte is die tema: “Vreemdelinge, maar verkondigers”.
*’n Verkondiger juis in my vreemdelingskap
* Werklik vreemde verkondigers.
* Vreemde verkondigers met ‘n werklik vreemde boodskap.
– Hulle roep mense op tot onderwerping aan die Geliefde se regering.
– Hulle verkondig die oordeel, maar ook deurgang na die nuwe wêreld.
Die volledige preekskets vind u deur op ons voorblad op “Sketse” te klik.
Ons sing vanoggend Lied 169:1,2 en 3 (vooraf); Psalm 36:2 en 3; Psalm 105:5 (na die doop) en Psalm 124:1,3 en 4.
Tydens die diens word die baba van Herman en Anneke Hamersma gedoop.
U kan die hele erediens volg (en ook tuis daaraan “deelneem”) deur hieronder op die driehoekie of op YouTube te klik.
[youtube id=”XwDBKcHTQjc”]