Die Skriflesing vanaand 21 Oktober om 18.30 is Handelinge 13:13 tot 52 met die klem op vers 48.
Die tema is soos bo aangekondig.
Ons sing vanaand Psalm 145:1,2 en 3 (omdigting); Psalm 71:1 en 2 en Skrifberyming 17-2:1,2,3 en 4.
Klik hieronder op die pyltjie of YouTube en sien dan die erediens op video.