KERSPROGRAM
Sondag 11 November 2018 om 18:00
U word hartlik uitgenooi na ons gemeente se jaarlikse Kersprogram op
Sondagaand 11 November om 18:00.
Benewens die boodskap en hartlike samesang, tree die gaskunstenaar,
Pierre van der Westhuizen, ‘n dinamiese en toegewyde sanger, by ons op.
Daarna gaan ons heerlike verversings in die saal geniet en saamkuier.
Ek/ons . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . .. . . . . . . woon graag die Kersprogram by
|
|
Volwassenes
Kinders onder 12