Skip to content
Menu

Ons is verheug dat die volgende jongmense vanoggend  hulle geloof voor God en die  gemeente gaan bely :

  • Pierre Blom
  • Suréca Horn
  • Madeli Josling
  • Lourens Myburgh
  • Emma-Gene Nel

Die volledige uiteensetting van die liturgie (porgram) vind u onder Sketse op ons voorblad