Ons maak verskoning vir die probleme met laas Sondagaand 2 Desember se uitsending. Ons was die slagoffer van beurtkrag.