Die Skriflesing tydens vanoggend 9 Desember se erediens is 2 Konings 20:1 tot 11 met die klem op verse 5 en 6.
Ons sing vanoggend Psalm 91:1 en 8; Psalm 147:1 en 2; Psalm 130: 2 en Psalm 40:1 en 2.
Die erediens word gelei deur dr Juan Mienie.
Klik hieronder op die driehoekie of op YouTube om die erediens se videoweergawe te volg.