Skip to content
Menu

Die Skriflesing tydens vanaand 9 Desember se erediens is 1 Korintiërs 8:1 tot 6 met die klem op vers 6.

Ons sing vanaand Psalm 8:1 en 2; Psalm 27:5 en Skrifberymings 12-2:1 en 2-4:1.

Die erediens word gelei deur dr Juan Mienie en kan in videoformaat gevolg word deur hieronder op die driehoekie of op YouTube te klik.