Vanaand 16 Desember se erediens word gelei deur ds Danie Snyman, emerituspredikant van GK Pretoria-Magalieskruin. Die tema word behandel aan die hand van 1 Konings 16:23 – 34 met die klem op Josua 6:26 en 1 Konings 16:34.
Ons sing vanaand Psalm 2:4 en 6; Psalm 28:5,6 en 8 en Psalm 105:1 en 3.
Klik hieronder op die driehoekie of YouTube en u kan inloer op die videouitsending van die erediens.