Die Skriflesing vanaand 30 Desember is 1 Korintiërs 12:1 tot 11 en die teksvers is vers 3c. Dr Douw gebruik as tema:“Kerk-wees binne die kragveld van die Gees” .
Ons sing vanaand Psalm27:1 en 2; Psalm 103:2 en 3 en Skrifberyming 15-7 :1, 4 en 5.
U is hartlik welkom by ons.
Eredienste kan ingeluister word deur op ons voorblad op Oudio te klik, alternatiewelik hieronder in te kyk deur op die driehoekie te klik.