Skip to content
Menu

Vanaand, 20 Januarie, se Skriflesing is Johannes 10:1 tot 21  en die tema is :“Die ware kerk herken en die ware kerk volg.”

Ons sing vanaand Psalm 147:1 en 3 (omdigting van Cloete); Psalm 130 :2 en 3 en Skrifberyming 17-2:3, 4, 5 en 6.

Klik hier onder op die driehoekie of op YouTube as u wil inkyk en saam met ons deel wil hê aan die erediens.