Skip to content
Menu

Die Skriflesing vanoggend 17 Februarie is Johannes 6:22 tot 48 met die klem op vers 37. die tema is: “Uitverkiesing: sekerheid in die Vader se gee-aksie en trek-aksie”.

  • Omdat ek “gegee” is, word ek as deel van God se plan bewaar.
  • Omdat ek “getrek” word, glo ek waarlik en volhard ek in geloof .

Die volledige preekskets vind u as u op “Sketse” op ons voorblad klik.

Ons sing vanoggend Lied 152:1 vooraf; Psalm 43:3 en 4; Psalm 67:1 en 2 en Skrifberyming 5-4:1 tot 5.

Loer in deur hieronder op die driehoekie of YouTube te klik en neem dan deel aan ons erediens.

U kan ook inluister deur op “Oudio” op ons voorblad te klik.