Vanaand 17 Februarie se Skriflesing is Handelinge 27:13 tot 44 met die klem op vers 23. Die tema is :” Vertroue in die Here en getuienis aan ander is nou aan mekaar verbind”.
Ons sing vanaand Psalm 104:13,14 en 16(omdigting); Psalm 75:4 en 6 en Psalm 66:4 en 7.
Klik hier onder op die driehoekie of op YouTube en loer in op ons erediens !
https://youtu.be/_Uus-gt8RSk