Die Skriflesing vanoggend 3 Maart is 1 Johannes 5:1 tot 13 met die klem op vers 11. Die tema vir die erediens is: “Uitverkiesing: As ek innerlik deur God se getuienis oortuig word, sal ek weet”
- Moenie mismoedig word nie. Onsekerheid dui nie op verwerping nie.
- Jaag met erns na die sekerheid wat God gee.
- Wag met intense verlange op die sekerheid aangaande God se geskenk.
U vind die volledige preekskets op ons voorblad by die skakel :”Sketse”.
Ons sing vanoggend Lied 231:1 en 3 (vooraf); Psalm 48:4 en 5; Psalm 140:5, 10 en 11 en Psalm 73:10 en 11.
Deel gerus saam met ons in die erediens : loer of luister in !
https://youtu.be/JB-ggCEDjxw – Klik op die link!