Die Skriflesing vanaand 3 Maart is Sagaria 3 met vers 2 as teksvers. Die tema is soos bo aangekondig.
Ons sing vanaand Psalm 134; 1 en 2 (omdigting); Psalm 74:16 en 17 e Psalm32:3 en 4.
U kan meedoen aan die erediens deur hieronder op die driehoekie of YouTube te klik, Vir die oudio-uitsending kan u op ons voorblad op “Oudio” klik.
Nota: Die video sal ‘n rukkie na die Erediens beskikbaar wees as gevolg van tegniese redes. Jammer vir die ongerief.