Skip to content
Menu

Die Skriflesing tydens vanaand 24 Maart se erediens is Psalm 73. Die tema van die erediens is soos reeds aangedui.

Ons sing vanaand Psalm 107:1 en 2; Psalm 91:1 en 8, Skrifberyming 10-2 (as gebed na die preek) en Psalm 73:10,11 en 12.

In die afwesigheid van dr Douw (met verlof) word die erediens gelei deur proponent Juan Mienie.

Kyk of luister gerus via die internet na hierdie en ander eredienste van ons gemeente.