Die diens word gelei deur Dr Douw Breed en gelees uit Galasiërs 6:11-18 Teks: vers 14 . Fokus is op die volgende hoofpunte:
1. Juis die kruis staan sentraal in dit wat ons bely.
2. Die kruis van ons Here openbaar onverbloemd die waarheid oor ware:
- magteloosheid;
- reddende liefde;
- hoop in lyding en;
- nuwe mense.
Ons sing: Lied 405:1, 2, 3; Ps. 145:3, 4, 12; Ps. 89:6; Sb. 11-1, 5, 11. U kan deelneem aan die diens deur te luister na die oudio uitsending of na die video op YouTube te kyk hieronder.