Skriflesing is uit Psalm 126 met vers 4 vir Nagmaal en 5 & 6 as teksverse tydens Nabetragting.
Die kerngedagtes wat uitgelig word is:
- Onthou intens en lewend
- Vrymoedige bidder.
- Hoopvolle saaier. (Nabetragting)
Ons sing Ps. 40:3, 4; Ps. 71:9, 12; Ps. 23:1; Ps. 116; Sb 14-2:1
Die diens word soos gewoonlik uitgesaai op oudio en deur YouTube.