Skriflesing is Psalm 51 met teksvers:14. Ons sing Ps. 29:1, 3, 5 (Omd.); Ps. 34:2, 5; Ps. 86:2, 6; Ps. 51:1, 6.
Uit die Skrifgedeelte word gekonsentreer op:
- Ek het die vreugdevolle verhouding met U verloor.
- Ek kom na Ú toe!
- Ek besef nou en ek bely onomwonde.
- By U pleit ek om indringende hulp.
Die diens word intyds uitgesaai via die internet op video en op oudio. Klik op die Oudio of kyk na die video hieronder.