Skriflesing is uit Handelinge 13: :1-12 met teksvers 4a. Ons sing saam Lied 155:1, 2, 3; Ps. 93:1,3, 4; Ps. 19:4, 5; Ps. 40:2, 3.
Die tema word behandel uit die hoofde van:
- Omring deur slawe van die duisternis.
- Geroep en gestuur.
- Gerig op bevryding.
Die diens kan gevolg word deur die lewendige uitsending deur YouTube hieronder, of deur in te luister deur op die Oudio skakel te klik.