Skriflesing is uit Gen. 27:46-28:22 en Joh.1:43-51 met die laaste vers as teksvers. Ons sing Ps. 33:1, 2 (Omd.); Ps. 138:1, 4; Ps. 97:1, 4; Ps. 68:12, 15.
Die tema word behandel onder die volgende hoofde:
- Inleiding – Die ontmoeting met Jesus verander verwondering
- Om die hemel geopend te sien.
- Anders as Jakob kom Jesus God nie as voortvlugtige teë nie.
- Anders as Jakob rig Jesus nie slegs ‘n gedenksteen op nie.
- Anders as Jakob wat op God se regering moes vertrou, is Jesus self God se ewige Regeerder.
Die intydse uitsending vind op oudio plaas en hieronder deur video.