Skriflesing: 1 Timoteus 1:12-20 & Handelinge 9:1-19 Teks: 1 Timoteus 1:15 Sang: Ps. 121-1:1,4; Ps. 130-1:1,2; Sb. 5-4:1,2; Sb. 5-4:5,6; Ps. 116-1:1,7,10.
Tema behandeling:
- Die kern van die evangelie
- Die doel van die evangelie
- Die eenvoud van die evangelie
Intydse videouitsending is onder besskikbaar en oudio deur op die oudio skakel te klik.