Skip to content
Menu

Skriflesing: 2 Samuel 23:1-7 & NGB Artikel 3 Teks:
2 Samuel 23:2 Sang: Ps. 18-1:1,14; Ps. 33-1:1,2; Ps. 33-1:11; Sb. 8-1:1,2.

Behandeling van Tema:

  • Die ontstaan van die Woord
  • Die krag van die Woord

Onder kan u die intydse uitsending kyk en die oudio word op die skakel bo uitgesaai deur daarop te klik.