Skriflesing: Lukas 10:1-16 Sang: Ps 9: 1 &7; Sb 12-3: 1, 2 & 3; Ps 25: 2; Ps 67 1, 2 & 3.
Tema word behandel onder die volgende hoofde:
- Die eienaar van die oes
- Die oes en die werkers
- Die taak van die werkers
Die intydse uitsending word per oudio asook deur video beskikbaar gestel. Klik op die skakels bo of hieronder.