Skriflesing: 1 Timotheus 4:6-16 Teks: 1 Timotheus 4:7,8
Sang: Ps. 138-1:1,4; Ps. 119-1:39; Ps. 16-1:1,4; Ps. 36-1:2,3; Ps. 146-1:1,8;
- Vermy niksseggende versinsels
- Oefen jouself in vroomheid
- Hoop op die lewende God
Onder is die video uitsending en die oudio word ook regstreeks uitgesaai deur op die skakel hierbo te klik.