Lees: Lukas 24:1-12; Jesaja 53:11-13; Kolossense 3:1-4;
Belydenis: HK Sondag 17
Sang: Sb 1-1:1,7; Ps 68-1:1; Ps 87-1:1,4,5; Ps. 33-1:1,2,11;
Ons Koning In Sy Heerlikheid:
- Sy oorwinning in Heerlikheid
- ‘n Nuwe lewe in Heerlikheid
- Die waarborg van Heerlikheid