Skip to content
Menu

Lees: Lukas 15:1-3 en 11-32

Teks: Lukas 15:32

Sing: Ps. 73:11, 12; Ps. 25:6, 7; Ps. 9:1, 7; Ps. 103:1, 3;

  • Die lewe by die Vader is vir ware kinders die hoogste skat.
  • Wie self ʼn ring van die Vader in die vinger het, verheug hul as familie tuiskom.
  • Bekering volg wanneer ware kinders se aandag afgetrek was van hul skat.