Lees: Lees Eksodus 16
Teks: Eksodus 16:33
Sing: Ps. 100:1, 4; Ps. 71:1, 4, 12; Ps. 133:1, 2;
- As jy “onverwerkte” inligting stoor, sal jy altyd soos ʼn slaaf dink, besin, besluit en optree.
- Stoor in-geloof-verwerkte inligting in jou geheue.
- In-geloof-verwerkte inligting bevat die volgende elemente:
- Begrip van en insig in die versekering: “Ek is die Here julle God” (vgl. 16:11);
- Sekerheid oor die Here se vermoë (vgl. 16:7a) en sy versorging uit die hemel (vgl. 16:4a);
- Insig dat slawedenke verset teen die Here Self is (vgl. 16:7, 8, 9);
- Denke, besinning, besluitneming en optrede wat gekenmerk is deur vertroue in die Here en gehoorsaamheid aan Hom.