Skriflesing: Lev. 9; Luk. 1:5-23 en Luk. 24:51-53 Teks: Luk. 24:51 Sang: Ps. 47:1, 4; Ps. 119:16, 26; Ps. 36:2, 3; Sb. 1-2:1, 2, 3.
- Jesus Christus is die Offeraar én die Offer wat die seën moontlik maak
- Hy is die Een wat ons verseker van God se vriendelike aangesig én Hy is Self God se vriendelike aangesig.
- Hy is die Een wat God in sy heerlike teenwoordigheid toesê én Hy is Self God in sy heerlike teenwoordigheid.