Lees: Jona 3 & 4 Teks: 4:5 Sing: 148:1, 5; Ps. 89:17, 18; Ps. 66:2, 7.
- ‘n Selfsugtige toeëien van God se genade lei tot karikatuur-arbeiders in die koninkryk.
- God se genade verander mense tot arbeiders wat omgee soos God omgee.
- Luister as God jou leer.