Lees: Nehemia 5 & Prediker 4:1-6; Teks: Nehemia 5:9; Sing: Ps 146-1:1,2,3; Sb 12-3:1,2; Ps 34-1:6; Ps 146-1:5,6; Ps 119-1:7,25; Sb 1-1:1,2,7;
- Die probleem – selfverryking (1 – 5)
- Die hervorming – ontsag vir God (6 – 13)
- Die opdrag – wees vrygewig (14 – 19)