Skip to content
Menu
Skriflesing: Matt. 28 v16-20 
Teks: Matt. 28 v 19
Belydenis: HK Sondag 26

Preekskets: Gewas met die bloed en Gees van Christus

Die doop wys ons op die belofte dat God ons met die bloed en Gees van Christus van ons sondes skoonwas. 

  1. Gewas met die bloed van Christus

Die vergewing van sonde ter wille van die bloed van Christus wat Hy in Sy offer aan die kruis vir ons gestort het.

2. Gewas met die Gees van Christus

Om deur die Heilige Gees vernuwe te wees sodat ons die sonde hoe langer hoe meer afsterwe en godvresend en onbesproke lewe.