Lees: Psalm 51
Teks: Psalm 51: 3,4
Sing: Ps. 103-1: 1, 2, 11; Ps. 51-1: 1, 2, 3; Ps. 25-1: 3, 4; Ps. 51-1: 4, 5, 6; Ps. 113-1: 1-3;
- Die gebroke sondaar verstaan sy sonde reg en bely sy sonde aan God.
- Die gebroke sondaar word skoongewas deur die goedertierenheid van die Here.