Skip to content
Menu

Lees: Psalm 146: 1-10 (BDV 2020-vertaling)        Teksverse: 3, 5-6        Sing: Psalm 118 (Totius): 2, 4, 12; Psalm 90 (Totius): 4, 7; Psalm 62 (Totius): 5, 6; Psalm 146 (Totius) [Beurtsang]: 1 (almal), 2 (susters), 3 (broers), 4 (almal); Skrifberyming 13-3.

  • Die mens is nie te vertrou nie, want die mens self is nie getrou nie
  • Die Here is te vertrou, want Hy self is getrou. Vertrou op Hom alleen!

Volg die uitsending deur hier te klik.