Lees: Johannes 16:5-15 & Markus 1:1-8 Teks: Markus 1:4 Sing: Ps. 107:1,4,10; Ps. 51:1,3,5; Ps. 51:8; Sb. 2-4:1,2,3
Die doop van Johannes
- Bedreigend
- Van die kwaad bewus
- ‘n Opwekking deur die Gees
Klik hier vir die regstreekse uitsending
DIE TEKEN VAN DIE CHRISTELIKE KERK
- Die water is diep (Markus 1:1-8)
- Die doop van Jesus (Markus 1:9-11)
- Die sonde is verlede tyd (Romeine 6:1-6)
- God se goedheid in die doop (Titus 2&3)
- Die doop as God se liefdesverklaring (1 Johannes 4)
- Oor verbond en doop (Genesis 15)
- Gedoop in die Naam van Jesus Christus (Mattheus 28)
- Deur die Gees in een liggaam gedoop (1 Korinthiërs 12)