Die regstreekse uitsending kan hier gevolg word.
Lees: 1 Petrus 2:11-25 Teks: 1 Petrus 2:21 Sing: Ps. 97-1:1,7; Ps. 1-1:1,4; Sb. 18-2:4,5; Ps. 72-1:1,10,11.
- Jesus, ‘n voorbeeld in lydsaamheid
- Hy het die weg na die hemel gebaan
- Moenie dwaal nie, maar volg Hom