Skip to content
Menu

Die regstreekse uitsending is op hierdie skakel beskikbaar

Lees: Jakobus 2:1-13      Belydenis: HK Sondag 21     Teks: Jakobus 2:1      Sing: Ps. 2-1:1,4,6;

Ps. 146-1:1,3; Ps. 22-1:1,12; Ps. 146-1:5,6,7,8.

  • Die opdrag: Wees hartlik!
  • Die voorwaarde: Wie behoort?
  • Die karakter: Volwasse gelowiges