Die regstreekse uitsending is op hierdie skakel beskikbaar.
Lees: Markus 16:1-8; 1 Korinthiërs 15:12-20, 50-58 Teks: 1 Korinthiërs 15:54,55,57 Sing: Ps. 23-1:1,2; Ps. 107-1:1,4,10; Ps. 32-1:1,3; Sb. 9-4:1,2,3; Sb. 10-2 (Onse Vader); Ps. 23:3; Ps. 116-1; Ps. 47-1:1,2,3,4.
- Die oorwinnaar is die Gekruisigde
- Die kruis is die pad na oorwinning
- Die Gees lei ons in die lewe van oorwinning