Skip to content
Menu

Klik op die skakel om die regstreekse video uitsending te kan volg.

Lees: Romeine 8:18-30      Belydenis: NGB Artikel 13      Teks: Romeine 8:18      Sing: Ps. 46-1:1,4,6; Ps. 83-1:1,4; Ps. 107-1:1,10; Ps. 36-1:1,2,3.

‘Ek is oortuig dat die lyding van die huidige tyd nie vergelyk kan word met die heerlikheid wat aan ons geopenbaar sal word nie.’

  • Deur sy Seun Jesus Christus
  • Vir die wêreld in nood
  • Vir sy uitverkore kinders