Klik hier om die regstreekse uitsending op video te kan volg.
Lees: Daniël 4:1-5;18-37 Teks: Daniël 4:37 Sing: Sb. 1-1:1,2,7; Ps. 86-1:1,6; Ps. 14-1:1,2,3; Ps. 147-1:1,2; Ps. 67-1:1,2,3.
“En ek, Nebukadnesar, besing en verheerlik en eer nou die Koning van die hemele, omdat al sy werke waarheid is en sy paaie reg, omdat Hy hulle wat met trots rondloop, kan verneder.”
- Die mag van Nebukadneser
- Die Almag van die HERE