Lees: Genesis 6:5-7:24
Teks: Genesis 7:16b
Sing: Psalm 40:2, 5; Psalm 65:2, 3; Psalm 43:2, 3; Psalm 71:2, 4, 9; Psalm 4:2, 4;
- Tussen die “gelykes” is daar hulle agter wie God die deur toegemaak het.
- Die wat deur God ingesluit is, is besig met “vreemde” dinge.
- Vreemde geborgenheid.
- Vreemde gedrag.
- Vreemde verkondiging.