Skip to content
Menu

Lees: Lukas 17:1-10

Teks: Lukas 17:10

Sing: Ps., 34:2, 4, 5; Ps. 19:4, 5; Ps. 84:3, 4; Ps. 97:1, 7; Ps. 25:4, 6, 7′

  • Die slaaf in die gelykenis kry nie ‘n ruskans nie. Jy ook nie, gelowige!
  • Werk sonder ruskans en werk sonder loon, slaaf van Christus.
  • Nooit, maar nooit ‘n ruskans nie, Gelowige.