Lees: Matteus 3:1-4:1
Teks: Matteus 3:15
Belydenis: HK Sondag 12
Sing: Ps. 149:1, 2, 4; Ps. 31:1, 3, 5; Ps. 2:1, 2; Ps. 2:3, 4;
- ‘n Goddelike moet, want:
- dit is wat God bepaal het
- dit is die weg waarlangs God sondaars red
- dit is die weg waarlangs Jesus as Christus toegerus word
- dit is die weg waarlangs sondaars as gesalfdes verander word.