Die regstreekse uitsending kan hier gevolg word.
Skriflesing: Handelinge 20:7-12 Teksvers: 7 Sing: Sb. 1-2:1,2,3; Ps. 51:1,8; Ps. 107:2,4; Ps. 42:1,5; Ps. 23:3; Ps. 116; Ps. 138:1,3,4.
- ‘n Sondagaand in Troas
- Die voorreg om brood te breek
- Die troos deur die prediking