Skip to content
Menu

Die regstreekse uitsending kan hier gevolg word.

Skriflesing: 1 Konings 19:1-18      Belydenis: NGB Artikel 27     Teksvers: 18     Sing: Ps. 33:1,2,3,5; Ps. 122:1,2; Sb. 12-2:4,5; Ps. 150:1,2,3.

‘Maar Ek het in Israel seweduisend laat oorbly. Dit is al die knieë wat nie voor Baäl gebuig het nie en elke mond wat hom nie gesoen het nie.’

  • Die kerk van Jesus Christus is christelik
  • Die kerk van Jesus Christus is heilig
  • Die kerk van Jesus Christus is algemeen