Die uitsending kan hier regstreeks gevolg word.
Skrifklesing; Galasiërs 4: 1-7 Teksvers: 4 Sing: Ps. 93:1,2,3,4; Ps. 139:1,12; Ps. 119:1; Sb. 10-2; Ps. 134:4; Sb. 4-6.
- ‘n Hemelse perspektief
- Die belofte vervul
- Die tyd is nou
Hierna volg die kersprogram wat afsonderlik uitgesaai word.