Die regstreekse uitsending kan hier gevolg word
Skriflesing: Mattheus 16:13-16; Johannes 1:1-18; Hebreërs 11:17-18 Belydenis: NGB Artikel 10 Sing: Psalm 97:4-7; SB 3-1:1-3; Psalm 2:4,5,6; SB 4-6.
- Goddelike name
- Goddelike eienskappe
- Goddelike werke
- Goddelike eer