Die regstreekse uitsending kan hier gevolg word.
Vooraf:
LB 344:1,2 en 3 “O die goeie tyding”
LB 358:1,2 en 3 “Somer Kersfees”
LB 348:1,2 en 3 “Stille nag”
Liturgie:
Votum en seëngroet
Ps. 146-1:1,3
Gebed
Ps. 146-1:4,8
Lees: Lukas 2:1-20, Psalm 146
Teks: Psalm 146:2 – ‘Ek wil die Here prys solank as ek lewe; ek wil psalmsing tot eer van my God solank as ek nog daar is.’
Woordverkondiging
Sb. 4-6
Gebed
Offergawes
Ps 48-1:1,5
Slotseën