Die regstreekse uitsending kan hier gevolg word.
Skriflesing: 1 Korintiërs 12 (Fokusvers 13) Sing: Psalm 48:1,4,5; Psalm 102: 5,7,8; Psalm 133:1,2; Psalm 68:3,8,12,13.
- Die samevoeging tot een liggaam
- Die verskeidenheid in een liggaam
- Die afhanklikheid binne een liggaam